| Modulekode | LEK 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die landboubesigheidsisteem, die unieke eienskappe van landbouprodukte, bemarkingsfunksies en -kostes, die markstruktuur, die historiese verloop van landboubemarking in Suid-Afrika, markomgewing en prysanalise in die landbou, inleiding tot vraag en aanbod. Bemarkingsplanne en strategieë vir landbouprodukte, markontledings, produkbestuur, verspreidingskanale vir landbouprodukte, die voedsel- en veselketting, die landboutermynmark. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | [LEK 210] of [EKN 113 en/of EKN 120] |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Landbou-ekonomie, Voorligting en Landelike Ontw |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App